Red Ribbon Communications op KykNet se Kêrels wat Kook
Sannika Jansen van Vuuren, skakelbeampte by Red Ribbon, is een van die sterre op KykNet se nuutste realiteitsprogram, Kêrels wat Kook. Haar reeks het gisteraand afgeskop met ‘n toe-oë afspraak met Terence.
Die filmspan het kom kuier op Moorreesburg en die Red Ribbon meisies het saam met haar gaan perdry voor die afspraak.
Wat ‘n voorreg om deel te wees van die opwinding!
